Sport

Atletiek

Krieket

Rugby

Netbal

Tennis

Kultuur

ATKV-tak

Redenaars

Radikale lees en redenaars

Spelling Bee

Operette

Woordfees en Kunsfeeste

Kleredrag

Somer:
Skool rok, wit hemp, wit kouse en trui of baadjie

Grys lang- of kortbroek, grys kouse, wit hemp en 'n trui/pullover

Winter:
Skool rok, wit hemp met das/boortjie, sykouse/bobbysocks en trui/baadjie/windbreaker

Grys langbroek, wit hemp, das, baadjie/trui/windbreaker
Donkerblou(navy) serpe word toegelaat in die winter

Somersdrag

Somersdrag

Wintersdrag

Wintersdrag